Results 91 to 100 of about 2,877 (170)

Passacaglia van J.S. Bach en Das Passagen-Werk van Walter Benjamin - literêre montage as mosaïekwerk in Memorandum. 'n Verhaal met skilderye (2006)

open access: yes, 2014
Van Niekerk se Memorandum-narratief is 'n gedenkskrif vir die elegies-realistiese skilder, Adriaan van Zyl, wat in September 2006 sterf - soos Walter Benjamin in sy laat veertigs en insgelyks met sy kunstenaarsloopbaan onderbreek. Van Niekerk stel in Memorandum vir haarself 'n uitdagende taak (soos Wiid dit formuleer aan die begin van "Memorandum 3 ...
openaire   +1 more source

Home - About - Disclaimer - Privacy