Results 1 to 10 of about 68 (44)

Die Heidelbergse Kategismus oor die mens as beeld van God

open access: yesIn Die Skriflig, 2013
Hierdie artikel fokus op relevante konfessionele standpunte oor die tema van imago Deiin die reformatoriese en voor-reformatoriese teologie wat as historiese en sistematiese kontekstualisering dien vir die daaropvolgende uitleg van die tema soos wat dit ...
Gabriël M.J. van Wyk
exaly   +5 more sources

’n Etiek van liefde: Die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus

open access: yesIn Die Skriflig, 2013
Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus – een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie.
Koos Vorster
exaly   +5 more sources

Geloof en kennis in die Heidelbergse Kategismus

open access: yesIn Die Skriflig, 2013
Die wyse waarop die noue band tussen geloof en kennis verstaan moet word, figureer huidig steeds in teologiese debatte. In hierdie artikel word die verband wat deur vraag en antwoord 21 van die Heidelbergse Kategismus tussen geloof en kennis getrek word,
Sarel P. van der Walt
exaly   +5 more sources

Die Heidelbergse kategismus as kerklike simbool

open access: yesHTS Teologiese Studies / Theological Studies, 1944
No abstract available.
S P Engelbrecht
exaly   +3 more sources

Die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus

open access: yesIn Die Skriflig, 1981
Ek is dankbaar dat ds. H. Dijkstra in sy artikel: Die aard van Persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus, die probleemstelling van ’n skynbare teenstrydigheid tussen die persoonlik soteriologiese en die soewereine ...
F. Buys
exaly   +3 more sources

Die plek en funksie van die Heidelbergse Kategismus in ’n omkeerstrategie in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

open access: yesIn Die Skriflig, 2014
Die herdenking van die 450 jarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus (1563−2013) is ’n baie besondere geleentheid. Dit is ’n geleentheid om ons in die ryke erfenis van die 16de-eeuse Reformasie te verheug. Dit is ook ’n geleentheid om met die oog op
Callie F C Coetzee
exaly   +5 more sources

Die Heidelbergse Kategismus in sy eerste jare

open access: yesHTS Teologiese Studies / Theological Studies, 1989
The Heidelberg Catechism in its initial years A short resumé of the circumstances and events around the birth of this important Protestant creed and its turbulent history during the first decades.
J P Oberholzer
exaly   +3 more sources

Ursinus, die opsteller van die Heidelbergse Kategismus, Olevianus en die Heidelbergse teologie

open access: yesHTS Teologiese Studies / Theological Studies, 1989
Ursinus, composer of the Heidelberg Catechism, Olevianus and the Heidelberg theology Apart from a survey of the history of the Reformation in Heidelberg and the introduction of Calvinism to the Palatinate, this article concentrates on the contribution ...
J. J. Steenkamp
exaly   +3 more sources

Oor die inhoud en boodskap van die Heidelbergse Kategismus

open access: yesActa Theologica, 2014
The essay argues that it is meaningful to speak about the theme, content and message of the Heidelberg Catechism, although these three should be distinguished.
D. Smit
exaly   +3 more sources

Twee belangrike Nederlandse teksuitgawes van die Heidelbergse Kategismus

open access: yesHTS Teologiese Studies / Theological Studies, 1986
Two important Dutch versions of the Heidelberg Catechism; A comparison between the Middelburg text of 1611 and the Dordrecht text of 1725 This is a formal comparison between two important editions of the Heidelberg Catechism, prepared by Faukelius and ...
J P Oberholzer
exaly   +3 more sources

Home - About - Disclaimer - Privacy