Results 21 to 30 of about 794 (89)

Die verklaring van die Tien Gebooie volgens die Heidelbergse Kategismus

open access: yesIn die Skriflig, 1991
I this article the explication of the Ten Commandments according to the Heidelberg Catechism is analysed. The Heidelberg Catechism indicates the following characteristics: Adherence to the Ten Commandments indicates gratitude.
P. J. de Bruyn
doaj   +4 more sources

’n Vergelyking tussen die teologie van die Nederlandse Geloofsbelydenis en die Heidelbergse Kategismus

open access: yesHTS Teologiese Studies/Theological Studies, 1989
A comparison between the theology of the Belgian Confession and the Catechism of Heidelberg The history of its origins shows that both emerge from the same mainstream of the calvinistic reformation and that both, in a certain sense, go back to Calvin ...
B. J. Engelbrecht
doaj   +5 more sources

Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die negentiende-eeuse Nederduitse Gereformeerde Kerk (Deel 1)

open access: yesIn die Skriflig, 2013
Met die 450e herdenking van die Heidelbergse Kategismus (HK) as vertrekpunt word in twee artikels gepoog om lig te werp op die plek, die rol en die interpretasie van die opstanding van Jesus Christus uit veral Sondag 17 en 22, spesifiek in die konteks ...
Johannes W. Hofmeyr
doaj   +10 more sources

Die Heidelbergse Kategismus in Afrikaans: 'n Eerste blik op die eerste halfeeu

open access: yesHTS Teologiese Studies/Theological Studies, 1987
The Heidelberg Catechism in Afrikaans: A first glance at the first half century. The publication of the first Afrikaans translation of the Heidelberg Catechism in 1936 caused considerable controversy on account of the translated Dutch text.
J. P. Oberholzer
doaj   +4 more sources

Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)

open access: yesIn die Skriflig, 1980
Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis. Daar is ’n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling.
H. Dijkstra
doaj   +4 more sources

Die religieuse betekenis van die doop in die Gereformeerde Belydenisskrifte, veral in die Heidelbergse Kategismus

open access: yesIn die Skriflig, 1989
Wanneer ons oor die religieuse betekenis van die doop in die belydenis van die kerk praat, word daarmee bedoel dat daar nie bepaald oor beskouinge wat in die belydenis vervat is, gepraat word nie, maar oor die vrese van die Here wat daarin tot ...
H. Dijkstra, J. J. van der Walt
doaj   +4 more sources

Die verhouding tussen die Heidelbergse Kategismus en die Kort Begrip van Faukelius - met besondere verwysing na die teologiese klemverskuiwings in laasgenoemde

open access: yesHTS Teologiese Studies/Theological Studies, 1989
The relation between the Heidelberg Catechism and the ‘Kort Begrip’ of Faukelius - with particular emphasis on the theological shift in the latter It is indicated in this article that the theological shift from the point of view of the Heidelberg ...
G. C. Velthuysen
doaj   +5 more sources

Die gebed: Enkele gesigspunte in verband met die aard en die inhoud van die Christelike gebed met besondere verwysing na die Heidelbergse Kategismus

open access: yesVerbum et Ecclesia, 1987
Prayer: Some aspects of the nature and content of Christian prayer with special reference to the Heidelberg Catechism This article briefly describes a few basic aspects of the Reformed doctrine on prayer as represented by the Heidelberg Catechism.
C. J. Wethmar
doaj   +4 more sources

Vervreemding en gawe – Sleutelmotiewe in die Heidelbergse Kategismus?

open access: yesNederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 2013
Alienation and Gift – Key motifs in the Heidelberg Catechism? The paper deals with two forms of contemporary criticism widely directed against the threefold logic of the Heidelberg Catechism, namely against the so-called pessimistic anthropology and moralism presupposed by the focus on human sin in the first part of the Catechism, according to popular ...
D. Smit
openaire   +3 more sources

Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2)

open access: yesIn die Skriflig, 2013
Met die 450e herdenking van die Heidelbergse Kategismus as vertrekpunt, word met die huidige en die vorige artikel gepoog om lig te werp op die plek, die rol en die interpretasie van die opstanding van Jesus Christus in veral Sondag 17 en 22, spesifiek ...
Johannes W. Hofmeyr
doaj   +4 more sources

Home - About - Disclaimer - Privacy