Results 31 to 40 of about 794 (89)

Die eerste vertalings van die Heidelbergse Kategismus in Afrikaans

open access: yesIn die Skriflig, 2013
Hierdie artikel diep die geskiedenis van die eerste vertalings van die Heidelbergse Kategismus in Afrikaans uit die primêre bronne op. Die Belydenisskrifte (insluitende die Kategismus) is gedurende die eerste helfte van die twintigste eeu in Afrikaans ...
Dolf Britz
doaj   +3 more sources

A hermeneutical reflection on the resurrection of Jesus Christ in question and answer 45 of the Heidelberg Catechism

open access: yesIn die Skriflig, 2013
This article is an attempt to elaborate hermeneutically on the different historical contexts, related the one to the other and to the centre point of the resurrection of Jesus Christ, in question and answer 45 of the Heidelberg Catechism.
Kobus Labuschagne
doaj   +2 more sources

Twee belangrike Nederlandse teksuitgawes van die Heidelbergse Kategismus: 'n Vergelyking tussen die Middelburgteks van 1611 en die Dordrecht-teks van 1725 [PDF]

open access: yesHTS Teologiese Studies / Theological Studies, 2016
Two important Dutch versions of the Heidelberg Catechism; A comparison between the Middelburg text of 1611 and the Dordrecht textof 1725 This is a formal comparison between two important editions of the Heidelberg Catechism, prepared by Faukelius and ...
Oberholzer, JP
core   +3 more sources

The first commandment in the Heidelberg Catechism: Theological insights of Philipp Melanchthon and Zacharias Ursinus

open access: yesIn die Skriflig, 2013
This article focuses on the exposition of the first commandment in the Heidelberg Catechism (HC). Reconstructions of the original German and Latin texts are presented.
Ignatius W.C. van Wyk
doaj   +2 more sources

Kategismusprediking (II)

open access: yesVerbum et Ecclesia, 1985
Kategismusprediking hang onlosmaaklik saam met die Heidelbergse Kategismus. Nadat stilgestaan is by die herkoms van en bedoeling met kategismusprediking en die Heidelbergse Kategismus besien is binne die kader van ander kategismusse, is enkele van die ...
A. C. Barnard
doaj   +1 more source

Die vraag na ’n nuwe belydenisskrif

open access: yesIn die Skriflig, 1974
Die mees bekende reformatoriese belydenisskrifte dateer uit die sestiende en sewentiende eeue (E 16—17) en is dus almal 300 tot 400 jaar oud: Die Galliese Konfessie 1559, die Nederlandse Geloofsbelydenis 1561, die Heidelbergse Kategismus 1563, die 39 ...
J. H. van Wyk
doaj   +1 more source

Erediens en kollekte

open access: yesKoers : Bulletin for Christian Scholarship, 1960
Die Heidelbergse Kategismus verklaar in Sondag 38: „ . . . en dat ek, veralo p die sabbat, dit is op die rusdag, metdie gemeente van God ywerig moet opkom om die Woord van God te hoor,. . . en aan die armes Christelike liefdegawes te bring; . . .
D. Kempff
doaj   +1 more source

'n Etiek van liefde : die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus : original research

open access: yes, 2013
Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus - een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie.
J. M. Vorster
semanticscholar   +1 more source

Remembering the Heidelberg Catechism in South Africa today? Some remarks on the commemoration of a 16th century reformed confession [PDF]

open access: yes, 2016
With the 450th anniversary of the Heidelberg Catechism of 2013 in mind, this article offers some remarks on the question what it means to remember and commemorate this 16th century Reformed confession in South Africa today.
Vosloo, R
core   +2 more sources

Die eerste vertalings van die Heidelbergse Kategismus in Afrikaans : original research

open access: yes, 2013
Hierdie artikel diep die geskiedenis van die eerste vertalings van die Heidelbergse Kategismus in Afrikaans uit die primere bronne op. Die Belydenisskrifte (insluitende die Kategismus) is gedurende die eerste helfte van die twintigste eeu in Afrikaans ...
Dolf Britz
semanticscholar   +1 more source

Home - About - Disclaimer - Privacy