Results 41 to 50 of about 794 (89)
Die Übersetzung des Genfer Katechismus (1542/1545) ins Deutsche durch Zacharias Ursinus im Jahr 1563 [PDF]
The translation of the Genevan Catechism (1542/1545) into German by Zacharias Ursinus in 1563 It is with considerable surprise that one finds in the “Opera Selecta Calvini” vol. 2 a German translation of Calvin’s Geneva Catechism (1542/1545).
Neuser, W.H.
core +3 more sources
Die voorsienigheidsleer van Calvyn: Uit sy debatte [PDF]
Calvyn se leer van God se voorsienigheid is ongetwyfeld een van die mees kontroversiële onderwerpe van sy teologie. Dit word duidelik in al die debatte waarin Calvyn sy leer oor die voorsienigheid moes verdedig, byvoorbeeld teen Pighius, Bolsec ...
Diedericks, Morné
core +2 more sources
Die persoonlike geloofsdaad van die Nagmaalsgebruiker [PDF]
The act of personal faith of the Communicant The aim of this article is to determine the nature of the communicant’s act of faith in the Three Formulae of Unity.
de Klerk, B. J.
core +3 more sources
Mistifikasie en geloof: Dekonstruksie van geloofsverstaan in kategesemateriaal van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika [PDF]
Die voortgesette proses van implementering van nuwe materiaal wat gebruik word vir katkisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika vertoon ’n besondere trajek.
Gabriël M.J. Van Wyk
core +2 more sources
Kategismusprediking in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika [PDF]
Doctrinal preaching in the Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaThe churches that sprung from the Reformation in the sixteenth century, had firmly established, by the turn of the century, doctrinal teaching as an important part of church life. There was
Dreyer, T.F.J.
core +1 more source
With regard to the issue of the forgiveness of sins in the Heidelberg Catechism, this paper shows that not only was there agreement and the same basic approach to issues of faith to be found in the commentaries of Ursinus and Olevianus, but also a ...
Pieter C. Potgieter
doaj +1 more source
’n Calvinistiese kultuurbeskouing [PDF]
Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al.
Venter, C.N.
core +3 more sources
Die leer van Calvyn oor die sekerheid van die geloof
Die Reformasie van die sestiende eeu het ten diepste ’n religieuse oorsprong gehad. Dit is uit die diepgevoelde behoefte aan sekerheid van die heil gebore. Baie duidelik spreek dit in die Belydenisskrifte wat die gees van die Hervorming adem. Vergelyk bv.
P. J. Coetzee
doaj +1 more source
Ursínus, die opsteller van die Heidelbergse Kategismus, Olevianus en die Heidelbergse teologie [PDF]
No ...
Steenkamp, JJ
core +1 more source
Die rituaal van die Nagmaal [PDF]
The ritual of Communion. Christian rituals are a two-way channel of communication, expressing the believer’s deepest hopes and prayers, and dramatizing God’s promises and warnings.
van der Walt, J. J.
core +3 more sources

