Results 11 to 20 of about 794 (89)
Belangrikheid van troos in die Heidelbergse Kategismus
The importance of comfort in the Heidelberg Catechism. It is known that the Heidelberg Catechism is one of the many catechisms that originated during the 16th-century Reformation.
Antionette Janse van Rensburg
doaj +4 more sources
Die herdenking van die 450 jarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus (1563−2013) is ’n baie besondere geleentheid. Dit is ’n geleentheid om ons in die ryke erfenis van die 16de-eeuse Reformasie te verheug. Dit is ook ’n geleentheid om met die oog op
Callie F.C. Coetzee
doaj +6 more sources
Die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus
Ek is dankbaar dat ds. H. Dijkstra in sy artikel: Die aard van Persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus, die probleemstelling van ’n skynbare teenstrydigheid tussen die persoonlik soteriologiese en die soewereine ...
F. Buys
doaj +4 more sources
Die Heidelbergse Kategismus in sy eerste jare
The Heidelberg Catechism in its initial years A short resumé of the circumstances and events around the birth of this important Protestant creed and its turbulent history during the first decades.
J. P. Oberholzer
doaj +5 more sources
Die heidelbergse kategismus 400 jaar in diens
In 1555 het die godsdiensvrede van Augsburg tot stand gekom, waardeur die leg aan die veiskillende Duitse Landvorste toegeken is om te beslis oor die godsdiens wat as die offisiële in daardie gebied erken sou word.
J.P. Jooste
doaj +4 more sources
Twee belangrike Nederlandse teksuitgawes van die Heidelbergse Kategismus
Two important Dutch versions of the Heidelberg Catechism; A comparison between the Middelburg text of 1611 and the Dordrecht text of 1725 This is a formal comparison between two important editions of the Heidelberg Catechism, prepared by Faukelius and ...
J. P. Oberholzer
doaj +4 more sources
Die teologiese wortels en stuktuur van die Heidelbergse Kategismus: ’n Oorsig
The theological roots and structure of the Heidelberg Catechism: An overview Some theological roots of the Heidelberg Catechism are considered by taking into account possible viewpoints borrowed from existing Reformed catechisms and prominent sixteenth ...
L. F. Schulze
doaj +5 more sources
'Jou enigste troos': pastorale perspektiewe en motiewe uit die Heidelbergse Kategismus
The primary aim in establishing the Heidelberg Catechism (HC ) was that it should serve as a doctrinal learning book for the youth and as a "preaching book " for reformed preachers.
C. J. H. Venter
doaj +4 more sources
Die Heidelbergse Kategismus 1563−2013: Na 450 jaar steeds lewend en relevant
Die jaar 2013 is 'n jaar van besondere betekenis vir kerke van die sestiende-eeuse Reformasie oor die wereld. Dit is vanjaar 450 jaar gelede dat die Heidelbergse Kategismus as belydenisskrif in Januarie 1563 aanvaar is met die Ursinus en Olevianus as die belangrikste skrywers daarvan.
C. Coetzee
core +5 more sources
Die wet is evangelie: Die Heidelbergse Kategismus steeds aktueel na 450 jaar
In die denke van Martin Luther bestaan daar spanning tussen die wet van God en die evangelie. Vir Luther is liefde die eie werk en die wet die vreemde werk van God. Daarteenoor integreer of versoen Johannes Calvyn God se wet met die evangelie. Hy vertolk
Piet Strauss
doaj +5 more sources

